FOTO Volkswagen
Motors

Ry-indruk: VW Caddy

Die Volkswagen Caddy is ’n veelsydige en “sien-wat-jy-kry”-ryding. Basies is dit ’n kleinboet vir die alombekende Kombi, maar ook ruimer en meer prakties as iets soos Volkswagen se gewilde Tiguan-sportnutsvoertuig. Dis ook beskikbaar in verskeie gedaantes, soos ’n paneelwa, mensekarweier …

Lees verder