Motor v.d maand Kia Cerato
Iets vir die oog, stylvol en bekostigbaar - dís Kia se nuwe Cerato.
Dié elegante motor met sy ruim kattebak is nes die nuwe intrekkers in die buurt se mooi dogter: Jy kry so die idee sy kan dalk in die ander meisies se slaai krap. Die 2 liter-masjien is vol woema, die motor hanteer maklik en die bestuurderstoel is verstelbaar - so ook die stuurkolom. Daar's ABS-remme, lugsakke, afstandsluiting, leersitplekke en nog ander goeie eienskappe wat in dié meisie se guns tel. Prys: R199 995 vir die handrat-model.
Verwante artikels
-
Michélle van Breda vang sokkergees: "A-nee-a, dis 2010, dis Wêreldbekersokker, 'n vlag vir my motor sál ek koop."
SARIE - Junie 2010 | Kommentaar: 2
-
Motor v.d maand Daihatsu Terios
SARIE Julie 2010
-
Motor v.d. maand Nissan Qashqai
SARIE Augustus 2010
-
Motor van die maand - Soul-sista
SARIE - September 2009
-
Motor van die maand - Suzuki Swift Sport
SARIE - Januarie 2011
Te oordeel na die belangstellende blikke op die parkeerterrein agter ons kantoorgebou is dié tweedeur Suzuki beslis ’n laat-jou-oë-vonkel-motor.
















Kommentaar