Slanker, sexy en sportiewer

Deur Alida Vos, SARIE - Februarie 2010

Ná ’n makeover lyk dié Mazda nou na dié motor om ’n paar modelle na ’n gala-aand te neem.

 Maar dis die ratse masjien en padhouvermoë wat my hartklop laat versnel het en werk toe ry plesierig gemaak het. In stadsverkeer en op die oop pad het die motor maklik hanteer. Jy ry ook veilig, want daar’s ABS-remme, elektroniese remverspreiding en remhulp. Die verbeterde sitplekke, van egte leer, is baie gerieflik, veral as jou pendeltyd weens al die padwerke deesdae langer raak. En die kattebak is ruim genoeg vir vakansiebagasie.
Dié model met 6 ratte word elke 15 000 km versien en kom met ’n 4 jaar/120 000 km-waarborg en ’n 5 jaar/90 000 kmdiensplan.
Prys: R272 440.

  • Foto van Verskaf

Verwante artikels

  • Watter celebs hou almal van gholf speel?

    Watter celebs hou almal van gholf speel?

    SARIE Julie 2010

    Louis Oosthuizen, wat die legendariese Skotse gholfbaan, St Andrews, in die 2010 Ope Kampioenskap getem het, het ons só geïnspireer dat ons gaan kyk het watter ander celebs ook graag tyd op die gholfbaan deurbring.

Web Development by FormFunction