‘Summertide’ se Robyn Rossouw: ‘Jy moet leer om jouself en ander te vertrou’
Liefde, verlies, konflik en verhoudings. . . M-Net se familiedrama, ‘Summertide’, volg die wel en wee van die Field-familie in die skouspelagtige Simonstad soos hulle die lewe se uitdagings aanpak.