Motors
-
Renault Sandero
-
Kia Soul
Hey sista, go sista, soul sista . . . ’n lekker wikkel-liedjie uit die rolprent Moulin Rouge, so reg in die kraal van die jonges. Ook presies die mark wat Kia in gedagte gehad het met die Soul.
-
Motor van die maand - Soul-sista
SARIE - September 2009
-
Sexy, stylvol en vuurwarm - BMW Z4
As jy die kans kry om ’n Versace-rok te dra, sal jy nee dankie sê?
-
Teerpad-ikoon - BMW 3
SARIE - April 2009
Kyk hoe lyk hy nou
-
Boendoe-wiele: Jeep Cherokee
SARIE - Februarie 2009
Moenie die nuwe Jeep Cherokee met sy hardebaard-voorkoms op sy baadjie takseer nie
-
'Hip' wiele - Opel Corsa OPC
SARIE - Mei 2009
Die sportiewe Corsa het tydens die toetsrit al die aandag van oud en jonk op die N1 gekry.
-
Ruimte, gemak en veiligheid - Renault Logan
SARIE - Junie 2009
Dat die Logan reg geprys is, blyk duidelik uit die byna 1 miljoen motors wat in 60 lande verkoop is sedert die bekendstelling van dié Renault in 2004.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd