Motors

Verdien geld deur rond te rits!

Jy kan tot en met R2 000 per maand verdien deur ‘n handelsmerk op jou motor te sit! Brand your car is ‘n inisiatief deur Primedia. Jou soort motor, lewenstyl, die handelsmerk en advertensieveldtog van die handelsnaam word als in ag geneem wanneer ‘n handelsmerk vir jou en jou kar gekies word.
 
‘n Maklike manier om te help om jou motorpaaiment af te betaal, nè?
 
Klik hier om te registreer brandyourcar