T-Rex Excavation Kit In Multi-colour
My kind

Kersfeesgeskenke vir die kinders #SARIEKersfees

Dis so kosbaar om kinders se opgewondenheid te sien op Kersdag! Bederf hulle dié Kersfees met dié oulike geskenke!

Kry dié geskenke aanlyn in die SARIE-winkel en kalahari.com om die besige winkels te vermy!

Met hierdie vriend sal jou kind nooit alleen wees nie!

 White Bashful Cottontail BunnyWhite bashful cottontail bunny

Maak die wetenskaplike in jou kind wakker…

T-Rex excavation kit

Tyd vir ’n teeparty!

Summer Bug Tin Tea Set MulticolourSummer bug tin tea set

Speelgoed vir die brein

Portable pin board en Thinking putty

Koel af!

Bestway - Frame Pool CoveBestway – Frame pool

Altyd wenners onder die Kersboom

Barbie pink shoes ballerina 2in1 dress en LEGO minifigures series