167523707_310w
My kind

Ongelooflike video oor swangerskap

Swangerskappe en babas is van ons grootste stories op SARIE.com. Dit fasineer ons en ons lesers, maar ons vergeet maklik die 9 maande van ontwikkeling en verandering wat ma en baba moet deurgaan.

Kyk hierdie ongelooflike video van dié ontwikkeling in ‘n baarmoeder in slegs 4 minute:

Ons onlangse stories oor swangerskappe en babas

EERSTE FOTO: Jessica Simpson se seun

Fergie en Josh Duhamel se baba gebore

Alec Baldwin word pa en uiteindelik ‘n foto van North West

Minki en Katerine doen inkopies in Londen

Michael Bublé se eersteling – kyk die oulike foto hier!

Karlien deel eerste foto van haar baba-magie

Alétte en Heinz verwag nommer 3!

Kate se eerste uitstappie ná geboorte

Jack Osbourne se vrou weer swanger