FOTO Grace Chon

FOTO Grace Chon

My troeteldiere

5 indrukwekkende hond-makeovers, jy sal wens dié kunstenaars sny jou hare

Wie hou nie van ’n makeover nie? En toe ons dié een sien op SheKnows.com, móés ons dit net deel. Want dit is ekstra oulik.

Die diere-fotograaf Grace Chon het die voor- en ná-foto’s van die honde geneem. Sy het die reeks, HAIRY, geskiet saam met die hondehaarkappers by die Amerikaanse Healthy Spot wat ’n Japanse metode gebruik om honde se hare te sny en stileer.

Kyk na die voor- en ná-foto’s hier!

output_a9lAV8 output_ice15x output_Lcy7Or output_ktdyMU

Kyk na nóg foto’s HIER.

Lees nou

Kies die regte haarsnit vir jóú

SA hond gee geboorte aan tweeling

Ouers is spyt oor hul kinders se name