My troeteldiere

Vertel jóú storie & WEN met Canine Cuisine

SARIE en CANINE CUISINE gee jou die kans om groot te WEN vir ‘n dieresorg-vereniging. Al wat jy moet doen is om jou inspirerende optelhond-storie te vertel. KLIK hieronder om in te skryf.

CANINE CUISINE is wetenskaplik geformuleer. Hierdie veeartseny-gehalte hondekos sorg vir honde van elke soort, van besige brakkies tot statige skouhonde.

Jou honde vertrou dat jy net die beste vir hulle doen. Jy sorg dat hulle gereeld oefening kry, silwerskoon en gemaklik bly en, die heel belangrikste, dat jy sorg vir heerlike, voedingsryke maaltye.

Laat ons Canine Cuisine bekendstel. Hierdie super-premium hondepille is veaartseny-gehalte en is wetenskaplik ontwikkel deur kenners van dierevoeding, insluitend ons eie veearts. Dit beteken dat jy jou hond net die beste gee. Canine Cuisine is beskikbaar by uitsoeksupermarkte landswyd en bied jou veeartseny gehalte teen ’n billike prys.

pack only

Ons waarborg jy en jou honde sal tevrede wees: terwyl hulle die heerlik smaak geniet, is jy verseker daarvan dat hulle voeding van top-gehalte kry. Ons unieke formule is propvol proteïen vir spierbou en die heilsaamheid en krag van rys. Daarby voeg ons vitamiene om die immuunstelsel te versterk, minerale, omegaolies
en vetsure.

Canine Cuisine bied jou hond ’n volledige voedingspakket – so te sê in ’n neutedop!

CC Sarie comp image

Laai ’n foto met jou hond se aannemingsverhaal op www.sarie.com en jy staan die kans om R10 000 se CANINE CUISINE-hondekos te wen vir die dieresorgvereniging van jou keuse.

Volg ons op twitter #caninefashionrescue

Die bepalings en voorwaardes verskyn op www.sarie.com

V24312, V24313, V24314 (Wet 36 van 1947)

BESOEK www.CANINECUISINE.co.za vir meer inligting.

Skryf nóú in!

  • Vertel vir ons jou storie

  • Accepted file types: jpg, gif, png, pdf.