FOTO Instagram / @rottweilerfans

FOTO Instagram / @rottweilerfans

My troeteldiere

SA se gewildste honde

Het jou woef die lys gehaal? Volgens KUSA (Kennel Union of South Africa) se amptelike webtuiste is hierdie opregte hondespesies* die gewildste in Suid-Afrika.

Maar as jou hond nie die lys gehaal het nie, wees gerus, dis net die spesies wat amptelik by KUSA geregistreer is.

Top-10 gewildste honde

10. Beagle

9. Dwergkees (toy pom)

8. Miniatuur-schnauzer

7. Golden retriever

6. Labrador

5. Varkhond (bulterriër)

4. Staffie (staffordshire-bulterriër)

3. Yorkshire-terriër

2. Bulhond (bulldog)

1. Rottweiler