FOTO Unsplash

FOTO Unsplash

Hoe klink jóú Afrikaans?

SA se gunsteling kiets vir 2016

Daar is net iets aan ou Kiets. Sy gespin en suutjies-suutjies loop terwyl hy teen jou bene skuur, betower menige katliefhebber. En in Suid-Afrika is daar veral 10 katsoorte waaroor mense mal is. 

Johan Lambrecht, hoof van die Cat Association of Southern Africa (CASA),  hy meen hierdie 10 katte is die gewildste.

“Daar’s geen amptelike statistieke nie. En dit kan van streek tot streek verskil.”

Het jou kiets dié lys gehaal?

10. Oosterse korthaar

9. Birmaans

8. Ragdoll

7. Maine Coon

6. Britse korthaar

5. Oorspronklike langhaar-chinchilla

4. Persies

3. Burmees

2. Siamees

1. Korthaar-huiskat

 

Kiets klink darem lekker in Afrikaans!

6 Kattekwaad

Afrikaans is kleurryk, Afrikaans het ritme, Afrikaans het seggenskap en Afrikaans het nut! Afrikaans is uniek en Afrikaans is universeel. Afrikaans is … oppibôl! Só skryf hulle op afrikaans.com – die splinternuwe platform vir enigiets en alles Afrikaans.

Wys hoe lyk jóú Afrikaans op afrikaans.com en jy kan tot R10 000 WEN!

Selfie 1667 × 833

Lees nou

EKSKLUSIEF: Quinne terug by die Laan!

SA hond gee geboorte aan tweeling

Dier-baar : Raad vir ‘boelie’-katte