Reise
-
Uit Saki Marais se Bangladesj-reisdagboek Deel 2
Nuwe vriende, teedrink en pluimbal
5:30 uit die vere – ‘n lang dag lê voor. -
Uit Saki Marais se Bangladesj-reisdagboek
Saki Marais, 'n sarie.com-leser wat in Taiwan woon en werk, het onlangs gaan reis in Bangladesj. Hy het dagboek gehou oor van sy ervaringe daar en deel dit die volgende paar dae met ons.
-
Penang – ’n ware lus vir die oog
Die eiland Penang is die naaskleinste provinsie in Maleisië. Dis ’n vooruitstrewende plek met hoë wolkekrabbers en baie besienswaardighede.
-
Elana Shabaily is verlief op die wanorde in Marrakesj, Marokko
Dít is die grootste sjarme vir Elana, haar man, Rafe, en seuntjie, Hassan Shabaily. Sy vertel van haar gesin se liefde vir die land en sy mense.
-
'n Nuwe passie vir Charl Ackerman in Korea
Februarie 2010 het vir Charl Ackerman 'n nuwe lewe ingelei. Hy het Suid-Afrika verlaat om sy droom te vervul om Asië te verken. Nou woon hy in Daejeon, Suid-Korea. Hy vertel ons meer en deel ook van sy foto's.
-
Kleurryke groete uit Thailand
SARIE-leser Tjaart Herbst vertel van die feesvieringe in Thailand.
-
Huis bly huis, maar Charlotte in die VSA is ’n lekker ervaring
Op 10 Augustus 2011 het Jaco en Elfriede Conradie gehoor hulle verhuis vir net ’n paar maande na Charlotte in die staat Noord-Carolina in die VSA.
-
Ervarings uit vriendelike en hulpvaardige Thailand!
Tjaart Herbst woon en werk in Thailand en wil graag sy ervarings met SARIE se lesers deel. Hy vertel ons meer.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd