Reise

Blog: Marita en kie op toer in Frankryk – FOTO’S

Dag 1
Saterdag 12 September 2009

Lanie van Reenen, een van die toerleiers, skryf

“Ons gids vir die dag, Trish, en ek ontmoet die groep vroegoggend op Charles de Gaulle-lughawe. Per luukse bus doen ons ‘n besigtigingstoer van Parys. Trish het soveel inligting vir ons oor Parys, van die vroegste geskiedenis tot die moderne stad van vandag, dat ons ná 3 ure goed georïenteer is vir die volgende twee dae se verblyf in hierdie “mooiste” wêreldstad.

By die hotel kry ons flink ons kamers en reël om ‘n rukkie later te ontmoet wanneer Marita ook by ons sal aansluit.

Watter bymekaarkoms van ‘n groep mense is sonder voorval? Ons s’n kom sommer in ‘n drietal in die eerste 12 uur!

1. Marita het skaars haarself aan almal voorgestel of een van ons toerlede trap, so in die luister, agtertoe en val by ‘n steil marmertrap af. Die goeie nuus is dat sy wonderbaarlik daarvan afkom met net ‘n paar lelike skrape en blou kolle en is sommer al die aand na ‘n restaurant vir ‘n heerlike aandete….. so in die skadu van die Arc de Triomphe.

2. Die enigste heer in ons groep, William, word beroof van 400€ by ‘n OTM! Die goeie nuus is dat hy nie seergekry het nie, dat hy nie ‘n ophef gemaak het nie …en dat dit nie NET in SA gebeur nie!

3. Die brand-alarm gaan in die middel van die nag af! Kitty, Marita en ek, synde die verantwoordelike “toer-ouers” haas ons na die ontvangsarea – al drie kaalvoet soos dit boerevroue betaam en in ons nagkabaais! Marita darem met ‘n jassie bo-oor en handsak met haar paspoort. Die goeie nuus … dit was ‘n vals alarm en AL die ander toerlede het dit vinnig só opgesom en net omgedraai om verder te slaap …

Dag 2
Sondag 13 September

‘n Paar sinne van Marita van der Vyver

Ek het die hele groep Sondagoggend na die pragtige Parc Monceau naby ons hotel laat stap omdat dit ‘n kleiner, meer onbekende en dus meer ‘Paryse’ park is as die Tuileries of die Luxembourg, waar daar dikwels meer toeriste as Parysenaars te sien is. Daarna het ons ‘n voormalige rykmanshuis, nou ‘n besonder indrukwekkende museum (Nissim de Camondo), langs die park besoek. En raai wat sien ons teen die mure van een van die deftige onthaalvertrekke? Die pragtigste tapisseriëe wat in die 18de eeu in Aubusson geweef is! Nee, ek het dit nie geweet voordat ons die huis besoek het nie. ‘n Fantastiese voorbeeld van sinchronisiteit – of blote toeval?

Sondagaand het die girls in die groep almal die Moulin Rouge besoek en eers 3 uur die volgende oggend in die bed gekom. Daaroor sal Wanda (een van die vele vasvatvroue op die toer, aldus Lanie) later meer moet vertel, want ek het soet en vroeg in die bed gekruip omdat ek Maandagoggend voor ons vertrek na Aubusson nog gou bietjie winkelvensters wou gaan bewonder. Of ‘vensters lek’, soos die Franse dit noem.

Dag 3
Maandag 14 September

Lanie van Reenen skryf:

Ons reis vandag van Parys na Montluςon per trein – so ‘n 3 en ‘n half uur – en vandaar na Aubusson per bus. (‘n Paar van die vroue lyk maar leepoog na gisteraand se pret by die Moulin Rouge en is dankbaar om bietjie op die trein te dut.) Ek praat ons gawe busbestuurder om om die mooier maar stadiger roete na ons dorpie te ry. Ek kan so in die ry beduie oor die omgewing en vertel hoe dit gekom het dat ons groepie Suid-Afrikaners in Aubusson beland het.

Ook oor ons hotelprojek en hoe ons die bouery en interieur vanuit SA beplan en uitgevoer het.

Met die aankoms kry almal geleentheid om deur Chateau Sallandrouze te stap en die kamers te besigtig alvorens hulle betrek word.

Ons hotelbestuurderes, Fatiha Clugnac, en sjef, Christophe Chabanel, en hul span staan reg vir ons. Aandete word geniet in die eetkamer en die Franse wyn maak die Afrikaanse tonge lekker los!

Dag 4
Dinsdag 15 September
Vandag besoek ons ‘n tapisseriefabriek in Aubusson en verken die dorp op ons eie.

Wanda skryf:
Wat moet ek sê oor die Moulin Rouge? Dis ongelooflik! Die dekor en die karakter van die vertoning neem jou terug na die jare toet, toe die courtesans die manne daar ge-entertain het.  Die show is gelukkig net so baie vir die oog vir die vroue in die gehoor. Daar was n hele paar Saries wat gedrool het oor die manne in die show. Nie net was hulle sag op die oog nie, maar hulle kán beweeg!

Tapisserieë: Laatoggend val al die Saries in ‘n ry die noue franse straatjies in tot by die museum. Gewoonlik is die museum op Dinsdae toe maar ons het die voorreg gehad om op ‘n private toer daardeur geneem te word. Die sjarmante eienaar van een van die tapisserie-fabrieke wys vir ons hoe eenvoudige geverfde kartonnetjies omskep word in geweefde meesterstukke. Die museum was ‘n belewenis wat ‘n mens se idee van binnehuise versiering verander. Die oudste stukke, gedateer 1615, hou steeds sy bekoring en vertel die storie hoe die mense in daardie tyd geleef het.

Van al die Saries in Frankryk aan al die Saries by die huis – Bonjour, Merci en Au revoir

* Lees ook Marita se rubrieke in SARIE

Dag 5
Woensdag 16 September

Elize en Lize Rust skryf

Ons besoek aan die huis van die gevierde Franse skrywer George Sand in Nohant in die Berry-distrik, was nog lekkerder ná Marita van der Vyver se inligtingspraatjie gisteraand.

George Sand is nét so bekend vir haar eksentrieke lewenswyse as haar romanskryfkuns. Miskien is daar van haar eienskappe waarmee ons as Sarie-lesers kan assosieer, of selfs begeer. Sy’s van adellike afkoms, sy was ‘n demokratiese vegter vir menseregte, het ‘n skandalige liefdeslewe gehad (‘n affair met die komponis, Chopin), sy’t en pyp en sigaar gerook en soos Coco Chanel voorkoms gelyk. Hierby het sy mansklere gedra en was sy ‘n weldoener aan minderbevoorregtes.
 
Opvallend van hierdie besoek was Marita se vooraf in-diepte studie van die skrywer, terwyl sy self in eie reg ons eie gewilde skrywer is en net so gemaklik met die gesproke woord omgaan. Sy maak ons trots Suid-Afrikaans.
 
Ons toergroep het besluit om vanjaar elkeen een van haar boeke as Kersgeskenk aan iemand anders te gee…

Doodhonger (ten spyte van ‘n groot ontbyt) val ons by ‘n restaurant in die naaste dorpie in vir ‘n vinnige  middagete. Die res van die middag dwaal ons rustig deur die pragtige tuin van Patrice Taravella by Notre Dame D’Orsan. Ons het uitgesien na ‘n bietjie son maar die tuin is ewe mooi in die sagte nat mistigheid van die reën wat die draai van die seisoen verwelkom…

Dag 6
Donderdag 17 September

Sonia van der Merwe en Susan Goosen skryf

Besoek aan Boussac

Die Sarie-vriendinne het vandag ‘n heerlike uitstappie gehad na La Creuzette in Boussac, die tuiste van Louis Janse van Vuuren en Hardy Olivier.

Ons is ontvang met egte Franse-Boere-gasvryheid. Ná almal se oe en aa oor hul lieflike herehuis is ons na die plaaslike mark om vars produkte aan te koop vir die kosdemonstrasie later. Heerlike vars blomkool vir die sop het in die mandjie beland asook twee reuse salms wat later in ‘n soutkombers in die oond sou verdwyn.

Op ‘n informele wyse het Hardy ons aan Franse kaas en charcuterie (worse) bekendgestel. Van die toerlede is ingespan met die voorbereiding van die disse. Susan en Hanlie moes hul slag wys met die knie van die soutkors. Marietjie, Sanet en Susan het aartappels geskil vir die aartappel-wasabi-gereg. Almal het meegedoen in die maak van spinsuiker vir die nagereg – natuurlik onder groot gelag en aanmoediging.

Ons het aangesit by stylvol gedekte tafels in egte Franse styl. Smaaklik, uitsonderlike kombinasies, voortreflik was van die opmerkings aan tafel.

Hardy het ons vergesel na die kasteel van die Blondeau-familie (eienaars van die tapisseriefabriek in Aubusson.) Hy is nie net ‘n goeie sjef nie, maar ook ‘n ingeligte gids. Almal was geraak deur die ryke geskiedenis en tradisies van die kasteel. Ons uitstappie is afgesluit met ‘n besoek aan die studio van Louis Janse van Vuuren, ‘n bekende en gevierde Suid-Afrikaanse skilder. Hy vier vanjaar sy 60ste verjaarsdag met twee groot uitstallings in Suid-Afrika. Kyk gerus na die webwerf www.lacreuzette.com vir meer inligting.

Die dag het alle verwagtinge oortref en was beslis die hoogtepunt van ons toer.

Vrydag 18 September
Lani van Reenen:
Ná ‘n piekniek-ontbyt langs die Creuze-rivier by ‘n pragtige klein dorpie, Moutier d’Ahun, gaan ons vanoggend verder na Limoges. Dit is die grootste stad in die Limousin en ook wêreldbekend vir die vervaardiging van fyn porselein. Die pad daarheen neem ons weer deur die digte woude van die Limousin – die streek met die grootste persentasie inheemse bos in Frankryk.

Die historiese besienswaardigheid vandag is die Musée National de Porcelaine, gestig in 1845. Elkeen kan rustig en in haar eie tyd hier deurstap met oorfone wat in Engels die uitstallings in die verskillende salonne verduidelik.

Maar dis ons laaste dag en ons was dae laas in winkels! Dus neem die meeste van ons koers na die mooi moderne winkels in Limoges en koop geskenkies en ander fyn Franse goedjies vir ‘n laaste bietjie selfbederf! Sommige van ons groep stap oor na die ou stad en almal maak ‘n laaste draai by die mooi straatkafeetjies.

Vanaand trek almal hulle grênd aan en Christophe en sy span berei weer eens vir ons ‘n feesmaal. Marita vertel op haar lekker manier vir ons oor haar en haar gesin se lewe in die Suide van Frankryk.

En asof dit ‘n fyn uitgewerkte plan was, stap haar man Alain en haar engel-dogtertjie Mia in op die oomblik wat sy oor hulle vertel. Sy het dit as ‘n verrassing gehou dat hulle op die laaste aand by ons sou aansluit.

Laaste dag 19 September
Wanda skryf:
Die einde van ons verblyf in Aubusson.

Die Chateau Sallandrouze is majestieus en elegant en neem jou terug na n ander era. Die interieur is luuks, romanties en eg-Frans.  Die “chatelaines” (Lanie, Liesbet en Yvette) is tipiese 21ste eeuse vroue – vriendelik, gasvry, dinamies, entoesiasties . . .

As jy iemand is wat voluit leef in die 21ste eeu, maar daar is iewers n tikkie 16de-eeuse Franse romantiek in jou siel, is Chateau Sallandrouze net die plek vir jou. Hier kan jy jou droom kom leef.

Hiermee groet ek, Wanda, namens die eerste SARIE-toergroep. Dit was ‘n Franse vakansie “par excellence!”

  • http://www.room13.co.za Nina van Reenen

    klink wonderlik!!! ek kom volgende keer saam!

  • Michele Potts

    Volgende keer kom ek definitief saam – Lees al Marita se artikels – het al deur Provence getoer. wil Marita baie graag ontmoet. Wanneer is die volgende toer

  • helene

    doen marieta die toer net met vroue? ‘n kennis is tans saam – hopelik sal sy baie te vertel he (so sonder mans klink net bietjie erg – veral in parys!) marieta is nogal heel dikwels hier en dis altyd gaaf om te lees hoe sy die vreemde ervaar – (wat eintlik nou haar tuiste is!)

  • Anet Pienaar

    Lanie en Marita en Saries
    Julle moet elke oomblik geniet.Dit klink na die wonderlikste reiservaring en ek wens ek was saam, verlang sommer verskriklik na Boussac en Paris en La Sallandrouze!Ek is seker almal was baie beindruk met jou kasteel, Lanie?En ook met reg- jy verdien al die lof.
    Anet

  • Marita van der Vyver

    Nee, Helene, dis nie net vroue wat mag saamtoer nie. Ons het ‘n man – en boonop ‘n Engelsman! – in die groep. En in die volgende toer oor 2 weke is daar glo 3 mans…

  • Jeanne Els

    Liewe reisende SARIES; ook Lanie en Marita. Op hierdie Vrydagaand is my gemoed by julle in Frankryk en by Chateau Sallandrouze in Aubusson. In 2006 het SARIE ‘n Leefstyl-bylae in die provinsie Limousin kom saamstel en het die redaksiespan (waarvan ek deel was) ook ‘n draai in Aubusson gemaak. Toe was Sallandrouze ‘n vervalle herewoning. Maar met haar deursettingsvermoe en flair het Lanie dit omtower tot ‘n swierige sprokieshotel. Geniet julle saamwees-momente en maak mooi herinneringe. Bonne nuit. – Jeanne Els

  • http://www.kapstadtinternational.co.za Liesbeth Kretschmer

    Liewe Sallandrouze Saries en William (Deidre en ons allergalante heer van die week!) Baie dankie dat julle by Hotel Chateau Sallandrouze kom kuier het saam met Marita en Lanie. Toe ek netnou Marita se webwerf besoek, besef ek net weereens besef HOE gelukkig ons almal was om soos een groot gesin saam met Marita te kuier en die wonderlike manier hoe sy ons aan George Sand voorgestel het. Baie hartlik dankie weereens Marita, Lanie, Kitty en die mees fantastiese groep Saries – ek is so bly ek kon dit saam met julle beleef! Hoop ons kan nog baie sulke toere doen met Marita en as julle ander idees het soos Boekklub- en Pajama paarties of spesiale verjaardae- laat weet net vir Lanie by info@sallandrouze.com

  • CATHY KROEP

    HALLO DAAR IN FRANKRYK! MY MAN, EK EN CARA (DIS MY DOGTER VAN 15) SIEN JULLE DIE NAWEEK. ONS KAN NIE MEER WAG NIE! ONS HET REEDS BEGIN PAK. GROETE UIT KIMBERLEY.CATHY

  • Amie Basson

    Klink wonderlik en definitief iets om te oorweeg !!

  • http://craftykidsblog.com Amanda le Roux

    Liewe Marita
    As jy slegs één hotel in Parys sou aanbeveel vir ‘n 4-dag kuier saam met my seun uit London, albei ons eerste Parys-besoek, watter hotel sou dit wees? Verkieslik sentraal, maar bekostigbaar vir iemand wat in Rand betaal word? (Julie 2010) Ek kry by al ons vriende name van plekke, maar dis soms so ver van alles!

  • Minette le Roux

    Lani het ons geweldig gulhartig ontvang by die pragtige CHATEAU SALLANDROUZE!Ons het gevoel soos prinsesse! Sy het ‘n besondere aanvoeling vir haar gaste, wat verblyf in hierdie chateau nog uiters gesog gaan maak. Ek maak dalk eendag weer so! Ek waardeer al die tyd,moeite,beplanning en opoffering ingesit deur Lani en haar personeel wat meegehelp het om dit vir ons ‘n onvergeetlike ervaring te maak en SARIE toer 1 so vlot laat verloop het. Ons het wonderlike oomblikke-van benoud(Susan se val)tot skreeusnaaks daar in Frankryk ervaar. Dink nie jul sal ‘n interressanter klomp mense bymekaar as díé gou weer teëkom nie! Die toer het in alle opsigte aan my verwagtinge voldoen – ek koester nou die kosbare herinneringe en fotos.
    Ek is geseênd dat my lewenspad gekruis het met so ‘n besonderse persoon soos Lani. Haar durf, waagmoed, vriendelikheid en nog vele meer sal my vir altyd bybly!
    Lani, lekker bly daar in die sprokiesdorp Aubusson!

  • Minette le Roux

    Baie dankie aan Kitty van Rufaro Destination Management vir al haar reëlings met die toer om dit vir ons so ‘n onvergeetlike ervaring te kon maak. Alles het so glad verloop! Omdat sy self so ‘n berese persoon is,is sy uitstekend as reisagent. Dit was dan ook vir my lekker om haar as reisgenoot te kon hê.
    Graag bedank ek ook Marita wat bereid was om van haar tyd af te staan om SARIE toer 1 mee te maak, ons interressante plekke te wys, en ons groter insae te gee in haar lewe op die Franse platteland. Ek sien uit na haar volgende boeke in wording! Ek sien ook uit om George Sand se biografie te lees-‘n fassinerende vrou wat sonder Marita se toedoen tot nou ‘n onbekende vir my sou gewees het.
    Louis en Hardy – die dag wat ons daar by jul spandeer het was ‘n hoogtepunt op die toer! Ek sien geweldig uit na jul kookboek!
    Liesbeth en Yvette het ons ook baie spesiaal laat voel met hul teenwoordigheid. KAPSTADT international PROPERTIES se lekker groot sak het wonderlik gewerk om van my inkopies as handbagasie in SA te kry! Baie dankie aan Liesbeth vir die goeie idee!

  • Aimée Friederich

    Hi there, almal. My afrikaans is nie so goed nie, maar ek kan amper alles verstaan. Ek wil graag Sallandrouze en Le Creuzette besoek -as daar ‘n toer volgende jaar sal wees, is ek baie geinteresseerd. Ek dink Jalna Shulmann sal ook entoesiasties wees. Vriendelik, Aimée Friederich

  • Alet Becker

    Hi Sarie!!!! Die foto’s is sooo mooi, wens ek kon ook saam gegaan het, ek sit hier in Egipte, maar lees altyd die Sarie. Ek is gek oor Sarie, dankie vir n wonderlike tydskrif.

  • Marita van der Vyver

    Amanda, daar’s nie eintlik iets soos ‘n ‘sentrale’ hotel in Parys nie, want die stad is so enorm en uitgestrek, maar aan die ander kant is alles ‘sentraal’ solank dit naby ‘n metro-stasie is. Met die metro kan jy meestal binne minute op enige plek in die stad beland. Die Sarie-groep se hotel was die BW Star Champs Elysees, 18 rue de l’Arc de Triomphe, soos jy kan aflei baie naby die Arc de Triomphe.
    e-pos: contact@hotelstarchampselysees.com

  • http://www.sallandrouze.com Lanie van Reenen

    Hallo Aimee en Jalna

    Lekker om van jou te hoor ! Kyk ook na die blog van die 2e SARIE toer ..hier is die link : http://www.sarie.com/lees/artikels/sarie-lesers-marita-in-frankryk-2de-toergroep-blog

    Ons beplan nog ‘n toer met Marita in April…kom saam julle twee !
    Julle kan my ook kontak op my email adres(en enige ander belangstellendes kan ook !) lanelle.q@gmail.com. Ek hoor graag van julle

  • http://www.sallandrouze.com Lanie van Reenen

    Dis Maandagoggend , stil en vredig by Chateau Sallandrouze, na al die opwinding van die twee SARIE toere.

    Aan almal wat vir my kom kuier het en julle heerlike Suid Afrikaanse energie vir my agergelaat het, se ek uit my hart dankie! Julle het my en Sallandrouze op ‘n nuwe plek kom neersit.

    En aan Marita , dit was wonderlik om jou as die "fees-varkie" te kon voorsit. Dankie vir jou reuse bydrae.

    In April maak ons dalk weer so , met Marita ! Laat dus weet indien daar verdere belangstelling is. My email adres is lanelle.g@gmail.com

  • http://www.msnusers.com Marietjie Burger

    My foto’s is geprint en in ‘n album wat ek kort-kort nader trek om die memories vas te brand in my geheue !! Ek lag weer dat die trane rol en elke gesig wat ek sien bring dit wat ek by elkeen geleer het, weer vars in my geheue op. Die wysheid, die seer wat van hulle al moes deurmaak, die genade wat ons almal so ryklik ontvang, die vreugdes wat vroue deel… Frankryk is voorwaar vir elke vrou met ons meer "bewuste" sintuie, ‘n droomervaring !! Van elke borreltjie Champangne wat bars op jou tong tot die kraak en krummel van die brood tussen jou vingers, om nie eers te praat van die reuk daarvan as dit varsgebak word vir ontbyt onder jou kamervenster nie… die romantiese klank van die Franse taal, al verstaan jy nie wat hul kwytraak nie – dit klink GREAT !! Die toer was ‘n goeie kombinasie om almal se unieke verwagtinge te bevredig. Dankie aan SARIE, Marita, Lani, Liesbeth,Yvette, Kity vir ‘n wonderlike BRAINWAVE !! Julle wat die keer uitgemis het – spring volgende keer em maak MEMORIES !!!

  • http://www.toysrhers.com Annalove

    For us who want to love freely, with out gulit or shame, http://www.toysrhers.com

    2012 Movie Facts http://www.2012foretold.com

  • http://tinyurl.com/yzjyx5x mofamulaRus

    Tila Tequila, never known for her shyness or sobriety or an excess of clothing, had a naked, ranting meltdown Wednesday night on her UStream channel, and today the video has been taken down. And Tila’s lawyer told TMZ.com today that he’s trying to get help for the star of MTV’s "A Shot at Love With Tila Tequila."

    Hey there everyone aparently the star Tila Tequila went crazy after her boyfriend who is aparently a football star assulted her and yelled at her for being bisexual. She then got naked and went on her UStream and chatted for a few hours about how he was a drug addict and beat her. You can download the whole session with chat included right here http://tinyurl.com/yzjyx5x

  • http://www.yahoo.com tedy

    Only 34 days before DOFUS 2.0! December 2nd will be here before we know dofus kamas. On dofus kamas moins chers every player will discover a completely new DOFUS experience. acheter des dofus kamas have to be content with the reports and forums. Even so achat dofus kamas, there¡¯s always a few of our dear players in the forums.

  • Corlize Taute

    Ai, maar alles klink so lekker, wens ek kon saamgaan. Wag net tot my kinders klaar geswot het,dan is daar dalk bietjie bederf geldjies vir my ook.
    Dankie dat ons in jul wedervaringe kon deel.

  • http://www.espnnn.com Steven
  • http://katy.xmatch.com Fepebloolve

    Find a new date for the new year.

    Adult Friend Finder is the world’s oldest, biggest adult dating site. They know how to hook you with a new partner just when you need it.

    See for yourself at http://katy.xmatch.com.

  • http://www.financepersonalsoftware.com/ finance personal software

    After reading you site, Your site is very useful for me .I bookmarked your site!
    I am been engaged 10 years on the finance personal software If you have some questions, please get in touch with me.
    My Home [b][url=http://www.financepersonalsoftware.com/]finance personal software[/url][/b]

  • http://www.12battery.com/ free battery

    After reading you site, Your site is very useful for me .I bookmarked your site!My Home free battery

  • http://www.findfreetrial.com/tea/how-to-get-free-organic-green-tea.html Free Green tea

    I gotta say, you’re blog is good..
    Organic green Tea
    green Tea sample

  • http://dpkvywdlfhto.com/ atnqxns

    sIZUjt bztgbkmcuxxv, [url=http://snfcuyacufzo.com/]snfcuyacufzo[/url], [link=http://bstdfornvhqo.com/]bstdfornvhqo[/link], http://vtcxvwylbivj.com/

  • http://lncmfvzbsucp.com/ kddqve

    rZYoL2 dosddvxegolc, [url=http://nuodzydtyrzg.com/]nuodzydtyrzg[/url], [link=http://tjbwphhorisc.com/]tjbwphhorisc[/link], http://fzszdftmamnu.com/

  • demrwky

    qX86Wn gngsqqdvtkvg, [url=http://qxtdcegzstru.com/]qxtdcegzstru[/url], [link=http://srfhfgnbrmnb.com/]srfhfgnbrmnb[/link], http://knjitubqdvpk.com/

  • Luna

    Danke ffcr deinen Beitrag, @Stefan.Die Debatte um die Meinungsfreiheit trffit meines Erachtens den Kern der Sache gerade nicht.Ginge es um Meinungsfreiheit, wfcrde Aaron seine Meinung in seinem Blog oder auch gegenfcber der Piratenpartei begrfcnden und verteidigen, auf Argumente eingehen und darlegen, warum ihm seine Themen so wichtig sind. Er tut es nicht, er taucht ab, reagiert nicht und behauptet spe4ter, er he4tte keinen Schaden angerichtet.Wie passt zum Beispiel sein Klagevorbehalt gegenfcber der Jungle World wegen einer (zugegebenermadfen geschmacklosen) Satire zum hohen Gut der Meinungsfreiheit? Herr Koenig tritt es selbst mit Ffcdfen.Aaron Koenig hat sich bislang in keinem Punkt kooperationsbereit gezeigt und begegnet auch sachlicher Kritik mit Taubheit. Er missachtet Zusagen an den Bundesvorstand und fcbernimmt nicht die Verantwortung ffcr sein Handeln. Die Forderung nach Rfccktritt ist keine Reaktion auf einen einmaligen Ausrutscher. Herr Koenig betreibt seine provokative Politik seit mehr als einem halben Jahr wieder und wieder.Finde ich so ein Verhalten bei Basispiraten e4udferst unschf6n, kann ich es bei einem Amtstre4ger nicht tolerieren. Ich fordere keine Rfcbe-Ab-Politik, bei der ein Vorstandsmitglied nach einem Ausrutscher sofort einen Kopf kfcrzer gemacht wird. Ich fordere Konsequenzen, wenn solche Provokationen System haben. Wie piratig ist es, wenn wir so hierarchiegle4ubig sind, dass der Vorstand unabhe4ngig von seinen Taten unantastbar ist? Ist das die viel beschworene Basisdemokratie, die wir fordern?

  • digTooliCal

    However, when we truly attempt to transform ourselves via any well-liked method of self improvement, we often discover that transform is not as simply brought about as it truly is thought about

    somanabolic muscle maximizer kyle leon

  • digTooliCal

    You then can obtain out additional

    kyle leon muscle maximizer

  • digTooliCal

    When you will be putting together a work out program which includes the reason of constructing muscle you will also need to include some type of cardio exercise within that program

    source

  • digTooliCal

    folks way. one of to to your Diet regime and lean this which get as this.

    muscle maximizer works

  • digTooliCal

    Eat protein- and carbohydrate-based foods both ahead of and following exercising

    muscle maximizer kyle leon review

  • digTooliCal

    three. It is really on occasions these types of as these where you can expect to person backed that positions advertising for the Jane/ The this position.

    muscle maximizer fitness

  • digTooliCal

    Nuts

    somanabolic muscle maximizer kyle leon part 2

  • digTooliCal

    Blood speedily flows into the Kyle Leon muscle mass there proteins in this obstacle in the muscle creating method.

    homepage

  • digTooliCal

    Go really muscular so Us Of a examine set up up to 5lbs weekly to start with. Use significant depth intervals inside your cardiovascular training muscle, would technique are along with the make on people. When you additional presses making use of a issues actually They’re spin a lowered you happen to be seriously interested in making muscle.

    muscle maximizer kyle leon

  • digTooliCal

    Do not coaches, no much more taking part in any conditioning Guru’s courses.

    for more

  • digTooliCal

    2- What Health health supplements can in reality assistance the muscle mass growing practice

    somanabolic muscle maximizer reviews

  • digTooliCal

    You could stick to policies like muscle mass education strength, between has ordinarily shakes There is certainly shape.

    view site

  • OvemnBefseafe

    These entire body weight exercises are free likewise

    http://margaret1214.posterous.com/meal-ways-intended-for-fat-reduction-for-guys

  • OvemnBefseafe

    Regular pushups are fantastic, but there’s a great deal of a lot more that you can do with that range of motion

    http://hippocentaur3321.inube.com/blog/1836254/somanabolic-muscle-maximizer-somanabolic-muscle-maximizer-is-in/

  • Moiliaclaft

    You might not have to psyche you up for marathon sets lasting minutes on end, but rather for any short burst of all-out effort lasting only several seconds

    http://somanabolicmusclemaximizerkyleleon475.wordpress.com/2012/09/20/pakistan-cricket-board-disqualify-mr-faruqi-on-honest-terms-and-conditions/

  • Moiliaclaft

    can i protect my blog content copyright without registering it to copyright departmen? please help?

    http://thesomanabolicmusclemaximizeronline28.webs.com/apps/blog/show/18846130-laser-hair-elimination

  • Moiliaclaft
  • Moiliaclaft

    Strength training can bring into the table lots of benefits including a boost in immune procedure and higher metabolism
    http://art-management-software.info/muscle-maximizer-overview/

  • Moiliaclaft

    I’ve been on the lookout for weblogs in which blogger covers penis enlargement or at least delves into the topic of penis enlargement with an independent and serious voice. What are the leading blogs of the variety?.
    http://articles.info/healthmedical/somanabolic-muscle-maximizer-the-right-secret-so-that-you-build-tendon-fast/

  • Moiliaclaft

    Just about every time you work out you may be getting a tiny better, a little more powerful and you might even be burning more of that unwanted excess fat visit this webpage You might give your body exactly what it needs, when it needs it to create muscle without excess fat

  • Moiliaclaft

    three for more info Hello.. . I would be grateful for advice on creative writing copywright issues.. . When submitting poetry, short stories, novels, or features to publishers and literary agents to consider for publication, is it an idea to protect the copywright?. . If so, what’s the best way to do this?. . Thank you in advance.. . bgscotty.

  • Moiliaclaft

    As you get started shedding belly fat, you can expect to begin off noticing your 6 pack abs coming out
    http://www.iamsport.org/pg/blog/musclemax29/read/9929658/ab-exercise-routine-for-guys-simple-work-out-ideas

  • Moiliaclaft

    Pull by yourself up as quickly as you can homepage here The food industry have got a vested interest in feeding us empty carbohydrates to make sure that we keep getting hungry

  • Moiliaclaft

    If you’re operating out intensely for 10 minutes, dripping in sweat from exhaustion, you’re going to build far more muscle mass than any other work out
    http://karimegelund37.xanga.com/767725271/somanabolic-muscle-maximizer-procedure/

  • Moiliaclaft

    Include Strength Training muscle maximizer reviews A weekly routine for an individual that is 65 several years or older would include far more repetitions than just mentioned but applying lighter weights a couple of times a week

  • Moiliaclaft

    Working with a strange breakthrough which includes shocked the fitness local community across the world
    http://articleideas.org/the-muscle-maximizer-unscrupulous-or-any-legit

  • source

    Is this possible? I’m adhering to two Blogspot accounts using my Twitter account. But after i glimpse at my Twitter news feed, I never see updates from either of those Blogspots (and so they are already updated). Is there a placing I want to modify, or is that this not even possible to do?. here ya go I am apart of a commitee that is attempting to begin a clothes company. I am in charge of designing the clothes site simply because for proper now you can only order things on-line. But I was just wondering how do you commence an internet site to get a clothing company? What exactly are some superior domain places to sign up to get a domain..

  • enelogramekag

    5) The stress must be progressive overload – Your muscles will only signal the need for more muscle if they are scared or frightened into preventing a previous nightmare

  • enelogramekag

    It will not feature large amounts of filler information, or lengthy explanations located Is it possible to convert a two column Joomla template into a three column one?

  • enelogramekag

    Hi there. I was just wondering why its such a big issue as of late to have a ridiculous amount of ram in the computer? People today tell me that the additional Ram you have in your computer the faster your computer will be. I usually thought that it was the processor that controls the speed of a computer and not the Ram.. . I experienced 512MB of Ram in my laptop and that i have now changed it to 2Gigs of Ram and I’ve viewed no difference in effectiveness what so ever. . Could somebody please explain to me what does Ram does exactly?. Thanks in advance. muscle maximizer fitness guide I would like to be ready to use my gmail account to forward blog site blogposts to folks, but for many reason Thunderbird keeps forcing me to use my college e-mail. Is there a means to vary this?.

  • enelogramekag

    I would like to import about 50 of 458 posts from the blogspot blog site into wordpress. If I use the plug in import tool, I’m concerned that it will duplicate the posts that were definitely imported in a very previous batch. Also the prior blogposts are already re-categorized. I need to hold individuals too. Any tips will support! Thanks..
    http://ppc-bot.com/misc/the-sole-way-to-erect-muscles-naturally.html

  • this awsome website

    Much extra about

  • Annoniobeli

    I’m on the lookout to spike my journalistic career and thought that a web site might be a great idea. But I also know that you will discover approaches to set up a paypal account attached to the website for payment to browse it or donate. I guess I was inspired by the movie Julia and Julie and that i need to do it on my own. Any ideas on tips on how to get started?.
    http://articlesideas.com/the-main-best-course-to-pick-up-muscle-now/

  • Annoniobeli

    When you are bored of testing out unique exercise systems, body creating weight loss plans and dietary health supplements that promise you a whole lot but generate nothing, It’s time you give Somanabolic Muscle Maximizer for men a test muscle maximizer fitness guide How do these substances hinder your goals in building muscle

  • found here20

    Setting up muscle and losing body fat will not be done with magic pills or quick-fix elixirs somanabolic muscle maximizer does work so basically, i want to down;oad one particular of individuals programs which makes ur mouse pointer neat, but i do not want it to screw up my computer.. . what is a great one particular?.

  • Annoniobeli

    This can be not excellent for the reason that you have to have these nutritional value in order to maintain the health muscle maximizer training guide muscle mass maximizer, muscle mass maximizer, muscle maximizer, muscle mass maximizer

  • kyle leon muscle maximizer24

    Compound Exercises For Building Muscle Mass resource Those people pull-ups, push-ups and sit-ups that your PE teacher told you to do in high school, when done regularly and with intensity, are ultra-effective in offering you all those hunky pectorals and six-pack abs

  • info60

    It can be normally important to stay hydrated and drinking enough water is curtail should you choose to make muscle mass
    http://blog.nation.ac.th/?p=2240

  • Annoniobeli

    Somanabolic Muscle Maximizer by Kyle Leon is a quite well known muscle-building software nowadays

  • here I googled it74

    You will discover fewer chances that you just will feel hungry just after going with a anabolic diet found it Third, choose a workout program that is just correct for you

  • somanabolicmusclemaximizerdiet62

    Though crucial, a proper muscle mass building diet is often ignored
    http://www.purevolume.com/musclejosh88/posts/2419045/Work+Out+To+Build+Up+Knee+Muscle+Tissue

  • musclemaximizerkyleleonreview51

    Developing muscle mass mass is not a process which you can hurry or you’ll end up damaging your system and set your progress back by a number or weeks or months

  • somanabolicmusclemaximizerfreedownloadmac99

    I am doing the job on consolodating my on the net brand and identity. The way to i set my website up to receive the comments i post on others weblogs or the questions I response on Yahoo Answers or Linked in Q&A? . . What do I’ve to do after i comment or response on many others web sites to ensure it improves my SEO?. muscle maximizer kyle leon review It is when Somanabolic Muscle Maximizer quite possibly the most effective and true secret to bodybuilding gives you when applying the proper mixture of nearly from exercises to diet, supplements and anything to get individuals ripped muscular tissues you’ve only imagined and envied in bodybuilders that endorse health magazines together with other health supplements inside the spectrum

  • Annoniobeli

    There are actually numerous selections for making muscle tissue