maritapienk
Reise

Laaste kans om vir Marita se Provence-toer te bespreek

Die toer vind plaas vanaf 7 tot 17 September 2012.
Sy en die groep gaan toer van Parys na Avignon, Aix-en-Provence, Nîmes en die Camargue, die lieflike Luberon-streek en Mediterreense kusdorpies soos Cassis en Saintes-Maries-de-la-Mer. As jy belang stel, kontak sommer dadelik vir Kitty Snyman van die reisagentskap Rufaro in Kaapstad.
Tel. 021 462 7022
E-pos kitty@rufaro.co.za 

'n Vorige SARIE-toer saam met Marita

Bastille-dans

Marita en haar man, Alain

  • Hermias en Dolores Laubscher

    Goeiedag
    Hierdie toer van Provence vanaf Parys, pas so reg in ons kraal. Ons beplan al jare om min of meer dieselfde roete op ons eie te doen maar ons is meer jonk nie(74 en 70) en bestuur en soek na verblyf sal ons uitput.
    Ons sou meer plekke soos ou dorpies op die berge wou doen en Avignon en Cordes insluit maar hierdie plan van julle pas ons uitstekend. Ons is jonk van gees en ek en Dolores lees alby die Sarie van voor tot agter en so ook Leef.
    Kan u asseblief meer inligting en wat ons moet doen om te kwalifiseer vir Manto reis
    Ek weet ook nie of hierdie toere uitsluitlilk vir skoner geslag onderneem word

    Groete

    Web, http://www.hdljewel.co.za

  • Anita Cronje

    My dogter trou op 25 Aug met ‘n F
    ransman in Lyon, ek sal graag meer inligting oop die toer wil he, ek is dan klaar in Parys, sal ek daar kan aansluit?

    Dankie

    Anita Cronje

    082 8734 713

    acronje91@gmail.com

  • Marita van der Vyver

    Anita, ja, jy sal ook uit Frankryk kan aansluit. Kontak ‘seblief vir organiseerder Kitty by Rufaro Reise (kitty@rufaro.co.za) of bel haar by die Kaapse nommer hier bo. Opskud want die toer raak vol!

  • Marita van der Vyver

    Hermias en Dolores, jammer ek reageer nou eers, maar ek was reisend! Die toere is beslis nie net vir die skoner geslag nie en julle hoef niks te doen om te ‘kwalifiseer’ nie. Kontak net so gou moontlik vir die organiseerder by kitty@rufaro.co.za of bel haar by die Kaapse nr hier bo.

  • Marguerite

    Kan ek inliging oor die pryse ens kry asb?

  • Linda

    Hi Marita, Ek dink ek’s ‘n bietjie laat vir inskrywing vir die toer. maar nietemin, sou ek nog plek kry, wil ek net weet of baie vrouens wel alleen gaan, my man werk daardie tyd. Vriendelike groete Linda

  • Marita van der Vyver

    Marguerite, kontak so gou moontlik vir Kitty (kitty@rufaro.co.za) of nog beter, bel haar by die telnr hier bo (by die foto’s) en sy sal jou al die inligting en die volle toerprogram gee. Daar’s nog enkele plekke oop…

  • Marita van der Vyver

    Linda, nee, jy’s nog nie te laat nie! Daar’s nog ‘n paar plekke oop – en die meeste vroue gaan gewoonlik sonder hulle mans op sulke toere. Daar sal genoeg goeie geselskap vir jou wees. Hoop ons sien jou daar!

  • Huldah van Wyk

    Gaan beslis hierdie keer saam!

  • Marita van der Vyver

    Huldah, jy sal moet gou spring as jy nog nie vir Kitty gekontak het nie! Die besprekings sluit oor ‘n paar dae…

  • Karin

    Wat kos die toer

  • Kitty Snyman

    Die toer se kostes is soos volg. En die toer is nou beperk tot net 15 mense maksimum plus dan Marita en ek (KItty) as toerleier. Baie, baie pret!
    PER PERSOON wat deel: R32,000 per persoon
    (Land R24,200 + vliegtuigkaartjie R7,800)
    ENKELKAMER: R40,000 per kamer
    (Land R32,200 + vliegtuigkaartjie R7,800)

  • Nicolette le Roux

    Ai! Kan daar nie ‘n toer in Augustus wees nie! Ek is tans in Engeland vir ‘n 6 maande lang kursus en het hele Augustusmaand verlof. Ek beplan om dit in Frankryk te spandeer. Ek droom al sedert ek Hart van ons Huis gelees het op ‘n kuier in Provance en in daai droom loop ek Marita in die dorp raak en dit gee ‘n kuier van legendariese proporsies af soos NET Suid-Afrikaners kan!

  • Kitty Snyman

    Dag Nicolette – hoe jammer tog! Ongelukkig hang die toerdatums af van wanneer Marita tyd kan afstaan van haar werk. Miskien volgende jaar?

  • Oweftimmoto

    fvxy christian louboutin sale outlet mhcuxi http://christianlouboutinsale.webeden.net/

  • Kitty Snyman

    Daar is vandag nog EEN plek oop vir iemand wat bereid is om ‘n kamer te deel. Dit is jou laaste kans om aan te sluit by hierdie klein groepie van 12 dames wat saam met Marita kuier in Provence!

  • Chulote

    Op dit moment leven we in 2011, om peirces te zijn: 13-6-2011.Nu is de vervuiling vele malen erger. Zo doorgaan is vragen om zeer grote problemen, maar we willen er nog steeds niet aan. We hebben het nog steeds TE goed. Het is niet wachten op dat het gebeurt, nee meer wachten op WANNEER dat gebeurt. We blijven eigenwijs, blijven maar doorgaan. Hoe lang nog? 2050? Halen we niet, ben ik 100% zeker van, nu de rest nog. Wordt wakker voordat we door deze planeet wakker geschud worden! Maar ja, we luisteren niet, we luisteren nooit!