Reise
-
E-pos uit Eden, Utah, VSA
SARIE - November 2006
In Eden, 'n klein dorpie in Utah, het Drienie Hattingh haar paradys gevind
-
Survivor SA - Vroue oorleef ágter die kamera
SARIE - Oktober 2006
63 dae op ’n verre Panama-eiland . . . die vroue van Survivor se TV-span deel hul trane, kopskuiwe, verlange en persoonlike groei
-
E-pos uit Wellington, Nieu-Seeland
SARIE - Oktober 2006
Michelle Glover (26) woon saam met haar Nieu-Seelandse man, Lee, in sy vaderland, maar hy kan maar een ding weet - hy sal uiteindelik in SA beland, sê sy
-
Stap jou kop oop
SARIE - September 2006
Blase, seer kuite en ’n moeë lyf is als die moeite werd, sê dié wat graag staptogte aandurf. Hoekom? wil jy vra. Wag tot die gogga jóú gebyt het, sê die gesoutes
-
E-pos uit die Karibiese eilande
SARIE - September 2006
Die Kapenaar Charl Laubscher het sy vrou, Rosalie, vir 4 maande op hul plasie op die Franse platteland gelos om die diere te versorg terwyl hy homself as skeepsdokter aangemeld het
-
Asem skep in Namibië
SARIE - Augustus 2006
Ons het per luukse trein Namibië toe gegaan vir ’n paar dinge. Om weer onbevange asem te haal, oop ruimtes, wild ná die oorvloedige reën, spa-behandelings in ’n wildreservaat . . . min wetende ons sou ‘kroonwild’ teëkom – die allerontwykende Brad Pitt
-
E-pos uit Beijing, China
SARIE - Augustus 2006
Katie Melua sing van Beijing se 9 miljoen fietse – vir 20 miljoen inwoners. Daarby word 1 500 motors per dag hier verkoop! Corné en Bertus de Villiers en hul twee kinders Carla (11) en Tanya (6) bevind hulle in dié verkeersknoop.
-
Vryheid op die water
SARIE - Julie 2006
Luukser as die luuksste hotelkamer, lekkerder as die lekkerste vakansie. Dis die nuwe reusepassasierskip Freedom of the Seas – en Marina Botha het die nooiensvaart meegemaak
















Kry jou SARIE oral, enige tyd