Reise
-
Linda en Philip Tromp uit Oberägeri, Switserland
SARIE Julie 2010 | Kommentaar: 2
Linda en Philip Tromp is mal oor hul lewe in Switserland en is beïndruk deur die geduld, vriendelikheid en hulpvaardigheid van die mense daar.
-
Leonie Meiring uit Brussel
SARIE - Junie 2010
Vir Leonie Meiring is die lewe deesdae baie rustiger. Dis rondloop in Brussel, inkopies doen en koeksisters bak vir ander Suid-Afrikaners wat verlang na huiskos.
-
Onvergeetlike Shanti Ananda op Mauritius
SARIE Julie 2010
Vir verliefdes, gesinne en veral wittebroodspaartjies is die spa en ongerepte strand net die regte plek om weer balans en harmonie te kry
-
Lizelle Smit gesels uit Nederland
SARIE - Mei 2010 | Kommentaar: 2
Lizelle Smit leef baie anders in Nederland – hier herwin sy, ry fiets en duik vir die pret in ’n yskoue see.
-
Hannie Bezuidenhout skryf uit Ithaca, Amerika
SARIE - April 2010
In die winter deel Hannie Bezuidenhout haar tuin met takbokkies, jakkalse en wilde kalkoene . . .
-
Katinka Boer e-pos uit Waterdown, Kanada
SARIE Maart 2010
Katinka Boer en haar gesin geniet hul Kanadese lewe, maar hulle moet kophou met al die reëls en regulasies van dié land.
-
Rentia Smuts skryf uit Juneau, Alaska
SARIE Maart 2010 | Kommentaar: 2
Rentia Smuts het nooit kon droom dat sy en haar gesin in Alaska sou gaan woon nie. Boonop deel sy haar agterplaas soms met grysbere!
-
San Diego, Kalifornië
SARIE - Februarie 2010 | Kommentaar: 4
Laurie Oleksiak het haar Amerikaanse man by 'n lugskou in SA ontmoet en het saam met hom na sy geboorteland verhuis.













Kry jou SARIE oral, enige tyd