SARIE-leserstoer in Frankryk - die volledige reisplan
Beleef Frankryk saam met Marita van der Vyver – van Parys tot die bekoorlike Limousin-provinsie. Hier's al die detail
VOLLEDIGE REISPLAN
Dag 1
VRY 11 SEP (Toer 1) / 25 SEP (Toer 2)
Vertrek van Johannesburg per AF-vlug na Parys
(Aansluitingsvlugte van ander stede)
Dag 2
SAT 12 SEP (Toer 1) / 26 SEP (Toer 2)
Kom vroegoggend in Parys aan
Word ontmoet en na hotel vervoer
Aandete by plaaslike restaurant (Brasserie Mollard)
Oornag: BW Star Champs-Elysees (B&B)
Dag 3
SON 13 SEP (Toer 1) / 27 SEP (Toer 2)
Parys – keuses vir uitstappies – saam met Lani / Marita
Middagete – eie reëlings
Aandete – plaaslike restaurant (Chez Clement)
Oornag: BW Star Champs-Élysées (B&B)
Datums
11 SEP – 20 SEP 2009
25 SEP – 04 OKT 2009
Dag 4
MA 14 SEP (Toer 1) / 28 SEP (Toer 2)
Ná ontbyt – busvervoer na Gare d'Austerlitz
Trein na Montluçon (Limousin)
Aankoms in Montluçon – busvervoer na Sallandrouze
Oornag: Sallandrouze (D/B&B)
Dag 5
DIN 15 SEP (Toer 1) / 29 SEP (Toer 2)
Ná ontbyt – oggend om te ontspan
Middagete – eie reëlings
Besoek die tapisserie-museum in Aubusson
Aand – Praatjie deur Lanie
Oornag: Sallandrouze (D/B&B)
Dag 6
WO 16 SEP (Toer 1) / 30 SEP (Toer 2)
Ná ontbyt – uitstappie per bus na George Sand se huis, die Patrice Taravella-tuin en Notre Dame d’Orsan
Middagete – eie reëlings
Aand – Praatjie deur Marita
Oornag: Sallandrouze (D/B&B)
Dag 7
DON 17 SEP (Toer 1) / 01 OKT (Toer 2)
Ná ontbyt – uitstappie per bus na Boussac en die bekende Château de la Creuzette, besoek die plaaslike mark en geniet ‘n kosdemonstrasie
Middagete – by Château de la Creuzette
Ná middagete besoek ons die Boussac-kasteel
Geniet sjampanje en tee voor terugkeer na Aubusson
Aand – Praatjie deur Marita
Oornag: Sallandrouze (D/B&B)
Dag 8
VRY 18 SEP (Toer 1) / 02 OKT (Toer 2)
Ná ontbyt – uitstappie per bus na Lac Vassivière
Besoek die porselein-museum
Middagete – piekniek by Lac Vassivière
Oornag: Sallandrouze (D/B&B)
Dag 9
SAT 19 SEP (Toer 1) / 03 OKT (Toer 2)
Ná ontbyt – busvervoer na Montluçon
Keer met trein terug na Parys (Gare d'Austerlitz)
Vervoer per bus na Charles de Gaulle-lughawe
Vertrek Parys
Dag 10
SON 20 SEP (Toer 1) / 04 OKT (Toer 2)
Aankoms in Johannesburg (aansluitingsvlugte na ander stede)
Verwante artikels
-
Marita van der Vyver nooi jou saam
SARIE - Junie 2009
















Kry jou SARIE oral, enige tyd