sr1205_selfvertroue
Verhoudings

Amy Kleinhans-Curd: “Só lyk my selfvertroue”

“In die spieël loer baie genade na my. Dit oortref my wildste drome – drie wonderwerke, my kinders! my gesonde lyf wat in Februarie die sesde keer die Midmar0myl geswem het. En ek draf soat 50 km per week noudat ek weer begin oefen vir die Twee Oseane-marathon. Dít gee my soveel meer selfvertroue. Díe sterk gene kom van my ouma en my ma. Vroue wat min gesê het en soft spoken, maar beslis stérk leiers was!” – Amy Kleinhans-Curd, Suid-Afrika se eerste bruin Mej. Suid-Afrika in 1992.