Verhoudings
-
My lyf bepaal my geluk
SARIE - Januarie 2009
Hoekom kan ek ná al die jare steeds nie my ongelukkigheid oor my liggaam hanteer nie?
-
Ek groei geestelik, hy nié
SARIE - Desember 2008
Jy wil kerk toe gaan, maar jou man wil eerder sy koerant lees.
-
Kies die regte terapeut
SARIE - Oktober 2008
Hoe weet jy watter sielkundige gaan jou die beste help?
-
Stel jousélf tevrede!
SARIE - Junie 2008
Stel jousélf tevrede! Jy doen alles om ander gelukkig te hou – maar wat van jóú?
-
Hou op om jouself te kelder
SARIE - Mei 2008
Soms ondermyn ander jou. Maar hoe gemaak as jy jousélf voortdurend in die voet skiet?
-
Hou op kritiseer
SARIE - Maart 2008
Dalk is jy nie eens bewus van hoe jou innerlike stem ander afkraak nie. Pasop. Só strem jy jou eie groei.
-
Beheervraat, ontspan!
SARIE - Februarie 2008
Jy was seker al aan die ontvangkant van ‘n beheervraat. Of dalk is jy een. Leer om meer buigsaam te wees.
-
Hou op uitstel
SARIE - Januarie 2008
Môre is nog ’n dag? Eerder nie, vandag is nóg beter. Pak daai projek sommer dadelik!
















Kry jou SARIE oral, enige tyd