Reg vir 'n volgende verhouding?
Wanneer is jy gereed om dit weer te waag?
'Jy is eers reg vir 'n volgende verhouding as jy gelukkig genoeg in jouself is om nie 'n verhouding nodig te hê nie' - Edrich Smook, sielkundige.
* Lees die artikel, Los jou bagasie!, in die Januarie 2012-uitgawe van SARIE.
Verwante artikels
-
Grammy-wenner Adele hou op sing vir 5 jaar
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 1
Skaars 'n dag nadat sy 6 Grammy-toekennings ontvang het, het supersangeres Adele (23) bekend gemaak dat sy vir 5 jaar uit die musiekbedryf gaan tree. Só berig die Daily Mail. En die rede?
















Kommentaar