Werk + geld
-
'n Goeie geskenk
SARIE Maart 2012
Hoe klink 'n effektetrust as verjaardag-geskenk vir jou kind?
-
Beheer jou uitgawes: Maand vir maand
SARIE Februarie 2012
Jou 6 maande kalender om jou geldsake in orde te kry.
-
Toe 'fire' hulle jou!
SARIE Februarie 2012 | Kommentaar: 1
Aflegging is nie lekker nie, maar dis dalk die begin van nuwe dinge.
-
Hoe kom ek uit die rooi ná die feestyd?
SARIE Januarie 2012
Kersfees is verby en soos baie ander het ek weer te veel geld op geskenke, kos en kuier uitgegee. Aan die begin van 2012 lyk die ekonomie minder rooskleurig. Hoe kry ek weer my finansies op koers? En as almal nou skielik veel minder geld sou uitgee, hoe gaan ons weer geld in die mark kry om die ekonomie aan die gang te hou?
-
Help, dit is vakansie!
SARIE Desember 2011
Ek is gek na my werk en word gereeld bevorder. Dis byna al ding wat my werklik gelukkig maak. Dit voel of my werk definieer wie ek is. Wanneer die vakansie aanbreek, kry ek angsaanvalle en ek raak letterlik siek. Niemand kan dit met my irritasie uithou nie. Hoekom word ek juis dan siek? Hoe skep ek balans en wat moet ek doen om na die vakansie uit te sien?
-
Onromanties maar nodig
SARIE November 2011
Baie pare in saambly-verhoudings koop saam eiendom.
-
Lang bene & lipstiek
SARIE November 2011 | Kommentaar: 3
-
Wenke vir jou voorlegging
SARIE November 2011
Wanneer jy weer ’n produk of diens aan ’n maatskappy moet bemark, hou hierdie wenke van Pitch & Polish (wat entrepreneurs help om hul sake-idees in sakesuksesse te omskep) in ag.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd