FOTO Unsplash

FOTO Unsplash

Werk + geld

Afrika-stad een van wêreld se 10 duurstes

Die duurste stad om in te woon en te werk is nie Kaapstad nie. Die Moederstad het nie eens die top-10 gehaal nie. Volgens die agentskap Savills is Londen die wêreld se duurste stad. Net een stad in Afrika – Lagos in Nigerië – het die lys gehaal.

Die volgende stede het ook dié wêreldlys gehaal:

1. Londen, Engeland

2. New York, VSA

3. Hongkong, China

4. Parys, Frankryk

5. Tokio, Japan

6. San Francisco, VSA

7. Lagos, Nigerië

8. Singapoer, Singapoer

9. Doebai, Verenigde Arabiese Emirate (VAE)

10. Sydney, Australië

Bron: World Economic Forum

Lees nou

Kyk wat het die Krugerwildtuin, Marilyn Monroe en Pooh-beer gemeen!

FOTO’S: So lyk Afrika uit die ruimte!

Wet teen té maer modelle