'n Goeie geskenk
Hoe klink 'n effektetrust as verjaardag-geskenk vir jou kind?
Gee jou kind effektetrusts as
verjaardag-geskenk of wanneer sy presteer het (vir net R200 p.m. of ’n minimum enkelbedrag van R1 000). Maak haar opgewonde daaroor en vra waarvoor sy wil
spaar:
Vir ’n motor eendag? Vir daardie oorbruggingsjaar oorsee? Kry kundige raad vir dié transaksie.
Besoek www.sim.sanlam.com en www.simintelligence.co.za.
Bron: Liberty Group
















Kommentaar