Werk + geld

‘n Goeie geskenk

Gee jou kind effektetrusts as 
verjaardag-geskenk of wanneer sy presteer het (vir net R200 p.m. of ’n minimum enkelbedrag van R1 000). Maak haar opgewonde daaroor en vra waarvoor sy wil 
spaar:
Vir ’n motor eendag? Vir daardie oorbruggingsjaar oorsee? Kry kundige raad vir dié transaksie.

Besoek www.sim.sanlam.com en www.simintelligence.co.za

Bron: Liberty Group