FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Werk + geld

2016 se slegste beroepe: Verkoopspersoon is een van hulle

’n Lys van die beste en slegste beroepe word elke jaar opgestel. Vanjaar se lys van bestes word oorheers deur wiskundiges en mediese beroepe. Kyk om te sien waar jou beroep lê …

Die omgewing waarin daar gewerk word, salarisse, werksvooruitsigte, veiligheid en die stres wat met die beroep gepaard gaan word onder meer in ag geneem wanneer die lys opgestel word, berig CareerCast .

Die slegste beroepe van 2016:

Die afname in werksgeleenthede is een van die groot redes hoekom dié beroepe as die slegste in 2016 gelys word, volgens CareerCast. Tradisionele media is die laaste jare hard getref en dít hou direk verband met advertensieverkopers (ook op die lys hier onder) wat in hierdie omstandighede steeds advertensies probeer verkoop

1. Koerantverslaggewer

2. Houtkapper

Houtkapper career editorial story

FOTO: Unsplash (Robert Larsson)

3. Omroeper

4. Platejoggie

DJ career editorial story

FOTO: Unsplash (Dan Stark)

5. Militêre personeel

6. Plaagbeheerdienste

7. Verkoopspersoon

8. Advertensieverkoper

9. Taxi-bestuurder

taxi career editorial story

FOTO: Unsplash (Maryus Bio)

10. Brandbestryder

Die beste beroepe vir 2016:

Die beste beroepe het groot salarisse en baie geleenthede gemeen. Dié wat gelys word, verg almal spesiale opleiding en verdere en gevorderde studies.

desk job career editorial story

FOTO: Unsplash (William Iven)

1. Data-analiseerder

2. Statistikus

3. Analiseerder van inligtingsekuriteit

4. Oudioloog

5. Diagnostiese mediese sonograaf

6. Wiskundige

maths career editorial story

FOTO: Unsplash (Dawid Małecki)

7. Sagteware-ingenieur

8. Analiseerder van rekenaarsisteme

9. Spraakpatoloog

language technician career editorial story

FOTO: Unsplash (Jesse Orrico)

10. Aktuaris

20160429_VGB Tag

Lees ook: