Jou geld: Beplan vir jou kind se universiteitsopleiding
Foto’s: Phyllis Green Galery
Só lyk die feite!
- Net 15% van studente aan SA kolleges en universiteite kry uiteindelik 'n graad of diploma.
- Geldelike probleme speel 'n groot rol hierin.
- Gegradueerdes kry 3 keer makliker werk en verdien gemiddeld tussen 2,5 en 4 keer meer as nie-gegradueerdes.
- 'n Kind op universiteit kos R400 000 teen 2027!
HIER'S RAAD:
Begin so gou moontlik spaar. Hoe langer, hoe minder stres op jou begroting.
Monitor jou opbrengs gereeld - hou by met inflasie
Moenie geld onttrek nie - jy wil rente op rente verdien
Moedig jou kind aan om by te dra (deur byvoorbeeld vakansiewerk te doen). Dit sal die finale bedrag opstoor en die voornemede student leer spaar.
Vind uit oor moontlike beurse
Bron: Anil Jugmohan, beleggingsanalis: Nedband Beleggings
Verwante artikels
-
3 Stappe na orde
SARIE - Maart 2011
-
Jou geld: Beplan vir jou kind se universiteitsopleiding
SARIE - Junie 2010
-
My kind: Gee jou kind selfvertroue
SARIE - Maart 2011
Ballet, drama, netbal, debat . . . As jy jou spruit se selfvertroue (en ander vaardighede) ’n hupstoot wil gee, moedig buitemuurse aktiwiteite aan. Hou net by die reëls
-
Só spaar Op die vrou af 2-regisseur, Hennie van Greunen
SARIE - Februarie 2010
-
Só spaar Toast Coetzer geld
SARIE - November 2009 | Kommentaar: 1
-
Spaar op boeke en CD's by die SARIE-aanlynwinkel
SARIE - Julie 2009 | Kommentaar: 2
Kry 20% afslag op boeke en CD's by SARIE se winkel op kalahari.net
-
Wil jou kind oorsee gaan werk? Hier's raad
SARIE Augustus 2010














Kommentaar