Werk + geld

Ly jy aan die towerprins-sindroom?

Sy gee dié raad:

  • Kry jou eie finansiële raadgewer.
  • Maak self voorsiening vir krisisse en aftrede. Ons leef langer as ons mans.
  • Maak voorsiening vir bykomende mediese uitgawes, veral vir die laaste vyf jaar van jou lewe.
  • Bou jou eie neseier op.
  • Weet hoe inflasie werk sodat jy beleggings kan kies wat inflasie klop.
  • Vind uit watter skuld die duurste is en betaal dit eerste af.
  • Neem jou eie lewensversekering uit.
  • Neem gevreesdesiekte- en ook ongeskiktheidsdekking uit.