FOTO: Justin Badenhorst

FOTO: Justin Badenhorst

Werk + geld

’n Spaarplan vir jou – spaar só R13 780 in ’n jaar

Nadat dié spaarplan die rondes op sosiale media gedoen het, is ons vas oortuig dat dit ’n slim manier is om nóg ekstra geld te spaar. 

Dis so maklik soos dit: Spaar vir 52 weke só en jy kan R13 780 in jou spaarvarkie hê. En dis sonder dat die rente bygereken word!

Laai die PDF by die skakel af of stoor hierdie foto op jou selfoon, tablet of rekenaar.

110116_WeeklikseSpaarplanA4landscape

Klik HIER en stoor die spaarplan in PDF-formaat.

Jy weet watter maande vir jou taai is (daardie met die báie verjaarsdae), so struktureer die plan om vir jou te werk. ’n Ander voorstel is om te begin by Week 52 en dan aggressief te begin spaar terwyl jy nog woema het. Teen die einde van die jaar spaar jy weer minder.

My plan is sommer reeds op my yskas!

Lees ook: