sr1202_geld_werk
Werk + geld

Toe ‘fire’ hulle jou!

As jy wil weet hoe nou gemaak, of inspirasie wil kry, lees en toe fire hulle my (Tafelberg, 2011), soos vertel aan Carié Maas.

Jannie Mouton het op 48 sy werk as besturende direkteur verloor. Dit het hom aangevuur om binne 15 jaar daarna die PSG-sakeryk op te bou. Dié Stellenbosse sakereus speel oop kaarte en deel sake- en beleggingslesse op ’n baie toeganklike manier.

  • Marietjie Huisamen

    Dit lyk my ek sal defnitief die boek moet koop en lees want ek dink die meeste mense gaan te vinnig lê. Dit is mos maar te lekker om jouself jammer te kry.