FOTO Instagram /@michaelkors

FOTO Instagram /@michaelkors

Mode

3 gunsteling-trends by New Yorkse Modeweek

Die loopplanke het gewemel van nuwighede sowel as ’n verskeidenheid bekende trends met ’n vars interpretasie.

3 gróót trends vir Somer 2017

#1 Blompatrone

 

#2 Asimmetriese lyne

 

#3 Valle

Kyk uit vir dié trends, want dit gaan kook in 2017!