Kendall Jenner & Gigi Hadid. 
FOTO @kendalljenner_instagram

Kendall Jenner & Gigi Hadid. FOTO @kendalljenner_instagram

Mode

Wat? Nog ’n 90’s trend is terug…

Ek het nie sommer gedink dat die 90’s ons gou weer sal inspireer nie, maar dit het wraggies. Twintig jaar later sê ons weer “hallo” aan ’n slooprok bo-oor ’n T-hemp. Ons kry weer mode-inspirasie uit die flieks soos Clueless, Mad Love en The Craft.

GOUE WENK: As jy nie soos ’n skooldogtertjie wil lyk nie, dra dié uitrusting met ’n hakskoen.

Bekendes soos Kendall Jenner gee dit ’n sexy voorkoms met hoëbeen-stewels.

Kendall Jenner & Gigi Hadid. Foto: @kendalljenner_instagram

Kendall Jenner & Gigi Hadid. FOTO @kendalljenner_instagram

 

Straatstyl-inspirasie

Speel rond met bykomstighede om die slooprok en T-hemp by jou persoonlikheid te laat pas.

 

#details

 

A photo posted by @_dressupdaily on

 

So het die slooprok bo-oor ’n T-hemp gelyk in SARIE se 1 Maart 1995-uitgawe.

KMBT_C364-20160823141844

Hoe voel jy oor die terugkeer van van dié kombinasie?