FOTO: Instagram/ @amfar

FOTO: Instagram/ @amfar

Mode

Saartjie kies die mooiste en die lelikste rokke van die amFAR-gala

Hulle sê die lewe is op twee pilare gebou: soet en sout. Maar ek begin al hoe meer dink dis op die mooiste en die lelikste rokke gebou. En gisteraand se amFAR-gala in New York was geen uitsondering nie. 

SAARTJIE-hastag

 

Die amFAR-gala is ’n glansgeleentheid waar geld ingesamel word vir vigs-navorsing. En die sterre skenk groot geld vir dié goeie doel.

Maar waar daar sterre is, is daar uitrustings – en nie alles is mooi nie!

Mooiste rokke

Model Isabel Goulart

Model Sara Sampaio 

Supermodel Heidi Klum

Model Jourdan Dunn 

Model Hannah Davis

Aktrise Diane Kruger

Model Rose Bertram

Model Cindy Bruna

Model Natalie Ludwig

Model Samantha Gradoville

Maar nie alles is net maanskyn en rose nie. Ek weet julle het vir hierdie treffers gewag.

Lelikste rokke

Sangeres Charlie XCX

Aktrise Hari Nef

Sangeres Charli XCX (ja, albei haar uitrustings)

Model Magdalena Fracowiak

Platejoggie Emmiehouse

Sakeman Riccardo Silva en sy vrou, Tatiana

Aktrise Jemima Kirke

Lees nou