Mode

Dra ‘n internasionale ontwerperstrourok, koop dit in SA

Noem die vroue op Cassini se klassieke ontwerperslys maar op: Van Marilyn Monroe tot Taylor Swift het al in sy ontwerpe verskyn. In die tyd van Jackie O was Cassini ‘n meester agter die skerms, en het hy dié presidentsvrou se stylvolle beeld van ‘n moderne vrou geskep.

Sy trourokke is nou in SA by Bride & Co beskikbaar, ideaal vir jou groot dag. Klik hier om die katalogus te sien.

Volg dié Oleg Cassini-bord op Pinterest