Dra dit só
-
'n J&B Met-uitrusting uit die SARIE-aanlyn-modewinkel
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 1
Dis weer tyd vir die glansryke J&B Met, en met dié rok sal jy die asems wegslaan
-
Lyk slanker – ja, veral met horisontale strepe!
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 1
’n Slanker figuur: dit verbaas jou dalk, maar horisontale strepe is ’n wenresep! Selfs die wetenskaplikes stem saam.
-
Kry die 'Out of Africa'-voorkoms só
SARIE Januarie 2012 | Kommentaar: 5
Keer terug na die aardsheid van koel linne en neutrale kleure. Só kan jy dié Afrika-sjiek-voorkoms kry.
-
Sit Golden Globes se glans in jou klerekas
SARIE Januarie 2012
Die sterre het dit vandeesweek by die Golden Globes bewys: blinkgoed en juweelkleure soos diep-pers, smaraggroen en ryk saffierblou is in.
-
Corlea-voorblad: Fanie verklap geheime wat figuur vlei
SARIE - April 2011 | Kommentaar: 19
Corlea Botha se mooi gesig, naas haar fantastiese stem, is ongetwyfeld haar beste bate. Haar pragtige porseleinwit vel, groen oë en pikswart hare maak haar ’n moderne Sneeuwitjie. Dít is haar bates wat sy altyd moet koester.
-
Die nuutste op die modefront: Die Middleton
SARIE - Maart 2011
Ons ken die mini en die knielengte, maar wat is daardie een so tussen die twee?
-
Net vir jou oë...
SARIE - Maart 2011
Bederf jouself dié maand met sensuele onderklere.
-
Trap stylvol in jou somerhakke
SARIE - Januarie 2011
Hier is Somer 2011 se moet-hê skoenstyle: Hoë hakke in neutrale kleure, wighakke, kleur en klinknaels.
















Kry jou SARIE oral, enige tyd