Dra dit só

Trend: Sportief-luuks

Met al die langnaweke wat nou voorlê kan jy nie anders as om net heeltyd in gemaklik te wil wees nie. En wat is gemakliker as ’n paar tekkies? Jip, hierdie sportskoentjie is orals te sien – van die loopplank tot straatstyl. Neem mode op ’n drafstap in sportiewe luuksheid.

Lees verder