Dra dit só

1 leerbaadjie: 3 maniere

ALTYD KLASSIEK (foto bo)
Gemaklik saam met jeans en tekkies vir ‘n informele geleentheid.

Taankleurige leerbaadjie (R1 999), Luella. Trui met swart-en-goue strepe (R599), Sissy Boy. Stewelpypjeans (R599), Esprit. Luiperdmotiefserp van sy (R199), Accessorize. Bronskleurige tekkies van blinkleer (R699), Superga.
 

Groottes:
Baadjie: XS – XXL
Trui: 26 – 38
Jeans: S – XL

Wenk

Los jou swart leerbaadjie in die kas en kies ’n slag ‘n taankleur – dis die pefekte belegging vir die komende somer se koeler dae.

 

Taankleurige leerbaadjie (R1 999), Luella

ALTYD IN

Die moderne 60’s voorkoms: ‘n A-lyn-rok met klinknaels en hoë stewels vir ‘n aandjie uit saam met vriende.

Taankleurige leerbaadjie (R1 999), Luella. Swart spanbroek (R299),
Forever New. Swart rok met klinknaeldetail (R699), Sissy Boy. Taankleurige stewels van leer 
(R1 999), Aldo.

Groottes:
Baadjie: XS – XXL
Rok: 26 – 38

 

Taankleurige leerbaadjie (R1 999), Luella

ALTYD WARM

Vir die vrou wat nie bang is om te eksperimenteer met teksture nie – dra ‘n leerbaadjie, denimromp en chiffon-top saam.

Taankleurige leerbaadjie
(R1 999), Luella. Denimpotloodromp
(R240), Foschini. Vlootblou top
van sjiffon (R599), Wild Orchid.Houtring met diamanté-enperspeks-detail (R220), Tessa Design.

Groottes:
Baadjie: XS – XXL
Romp: 6 – 16
Top: S – L