sr1009mode07
Dra dit só

Dra só die tulpvormige romp

ALTYD HIP (foto bo)

Die Grafiese T-hemp is so reg uit die 80s, en sorg vir ‘n speelse, parmantige voorkoms.
Vlootblou tulpvormige romp (R590), Jo Borkett. Grafiese T-hemp van katoen (R499), Diesel. Gestreepte sokkies (R25,95), Falke. Swart platvormskoenne van kunsleer (R699), Aldo.

Groottes:
T-hemp: XXS-L
Romp: XS-XL

ALTYD 30

Dra ’n oopknooptrui saam met ’n moulose
toppie werk toe.

Vlootblou tulpvormige
romp
(R590), Jo Borkett. Rooi oopknooptrui
(R590), Jo Borkett. Wit moulose toppie van
katoenmengelstof (R89), TRUWORTHS.
Lugballon-halssnoer van sterlingsilwer
(R1 400), Mungo & Jemima.

Groottes:
Trui: S – L
Top: 30 – 42
Romp: XS – XL

ALTYD KLASSIEK

‘n Gestreepte wit-en-vlootblou top met rosette vir ‘n vakansiegevoel.  

Vlootblou tulpvormige romp (R590), Jo Borkett. Wit-en-vlootblou gestreepte top (R299), Twist. Horlosie met geel leerbandjie (R1750), Nixon.

Groottes:
Top: 6-18
Romp: XS-XL

Wit-en-vlootblou gestreepte top (R299), Twist