Dra dit só

1 romp, vele uitrustings

Daar is niks beter as om ‘n item te koop en baie dra daaruit te kry nie. Ons wys jou hoe jy dié romp vir verskillende geleenthede kan meng en pas.

Uitrusting 1

Perfek vir daardie romantiese aandjie uit. ‘n Brokaat-top gee glans aan dié alledaagse item. Vir ekstra trefkrag, dra dit met ‘n gekleurde skoen.

SARIE Maart 2016. Fotograaf: Glen Montgomery van Supernova. Model: Catherine Norgaards van Outlaws. Grimering en hare: Nandi Kai van Supernova

SARIE Maart 2016. Fotograaf: Glen Montgomery van Supernova. Model: Catherine Norgaards van Outlaws. Grimering en hare: Nandi Kai van Supernova

Dra dit by:img02_2_46

Vir enige ander geleentheid is dié romp fantasties om saam met ander patrone te meng.

Indien jy onseker is hoe om patrone te meng, onthou dat strepe altyd jou veiligste opsie is. Gaan lees ook dié berig.

Uitrusting 2

Vir drankies ná werk, dra staatmakers soos ‘n Breton-streeptop en leerbaadjie saam met dié romp.

Uitrusting 1

 

Uitrusting 3

Vir ‘n informele werkomgewing of wanneer jy in ‘n winkelsentrum moet rondhardloop, is ‘n gestreepte hemp saam met tekkies ‘n stylvolle keuse.

Uitrusting 2Kyk, klik hoop dié items!

Noupassende romp - H&M

Top - H&M

Kunsleerbaadjie - H&M

Hakskoene - Woolworths

Skouersak - Witchery by Woolworths

Hemp - Mr Price

Tekkies - Adidas by Sportscene

Halssnoer - H&M

Palmsak - Mimco by Woolworths

Sonbril - Dolce & Gabbana by Sunglass Hut

Hakskoene - Tosoni by Spitz