Dra dit só

Kies ‘n klassieke snyersbaadjie

Roomkleurige sy-nekstrikbloes
R799
Country Road @ Woolworths

Groottes: 6-16

*Vir ‘n altyd 30-voorkoms

*Vir ‘n altyd ‘hip’-voorkoms

Wenk:

Gee jou baadjie vinnig ‘n nuwe voorkoms met borsspelde, selfs 3 op ‘n slag. En kyk uit vir kamees (cameos) – dis terug!

Vir ‘n altyd klassiek-voorkoms, dra by jou snyersbaadjie:

 

Snyersbaadtjie van visgraatstof (R699) Poetry Houtskool strepiesbroek ( R850) Pringle Blaartjie Oorbelle (R500) Free Range Jewels Handsak van kuns- krokodilvel( R795) J Renee@ Spitz Roomkluerige Blinkerskoen ( R360) Gino Paoli

Snyersbaadjie van
visgraadstof
R699
  
Poetry
Groottes: 6-16

Houtskool
strepiesbroek
van viskose-mengelstof
R850
Pringle
Groottes: 8-18

Blaartjie
oorbelle
van kornalyn
R500
Free Range Jewels

Handsak
van
kuns- krokodilvel
R795
J Renee@ Spitz

Roomkleurige
blinkleerskoen
met fluweelstrik
R360
Gino Paoli