sr0906mode95rz
Dra dit só

Dra jou snyersbaadjie kantoor toe

Sjiek vir die kantoor by ‘n potloodromp en kegelhakskoene.

Snyersbaadjie van visgraatstof
R699
Poetry
Groottes: 6-16

*Vir ‘n altyd ‘hip’-voorkoms

*Vir ‘n altyd klassiek-voorkoms

Wenk:

Vermy onnodige detail op jou baadjie as jy dit langer as jy seisoen wil dra.

 

Vir ‘n altyd 30-voorkoms, dra by jou snyersbaadjie:

 

Oranje polonektrui van mengelsof ( R220) Exact!

Bruin Potloodromp (R280) Foschini Swart Handsak van-slangvel (R291,95) Edgars Witgoudring met diamante ( R16 999) American Swiss Swart kegelhakskoen van kunsleer ( R320) Gino Paoli

Oranje polonek-
trui van viskose-
mengelstof

R220

Exact!

Groottes: S-XL

Bruin potlood-
romp van fyn
tweed met
val-detail

R280

Foschini

Groottes: 8-1

Swart handsak
van kuns–
slangvel

R219,95

Edgars

Witgoudring met
wit, swart en
sjampanjekleurige
diamante

R16 999

American Swiss

Swart kegelhak-

skoen van
kunsleer

R320

Gino Paoli