Dra dit só

Gee jou snyersbaadjie ‘n altyd ‘hip’ voorkoms

‘n Informele voorkoms: kies ‘n moulose toppie met ń laslapwerk- neklyn

Geel-en-bruin serp
R290
Jo Borkett

*Vir ‘n altyd 30-voorkoms

*Vir ‘n altyd klassiek-voorkoms

Wenk:

Belde is groot nuus – dra dit selfs bo-oor jou baadjie vir ekstra vorm.

 

Vir ‘n altyd “hip’-voorkoms, dra by jou snyersbaadjie:

 

Moulose top ( R295)Coppelia@ The Space Snyersbaadtjie van visgraatstof ( R699) Poetry Groot Sonbril ( R200) House of JD Swart ooptoon hakskoen (R350) Sissy Boy

Moulose top
met blom-
patroon-detail
R295
Coppelia @
The Space

Grottes: S – L

Stewelsnit jeans
R899
Ronald Sassoon

Groottes: 26 – 38

Snyersbaadjie van
visgraadstof
R699
Poetry

Groottes: 6 – 16

Groot sonbril
R200
House of JD

Swart ooptoon-
hakskoen
R350
Sissy Boy