Dra dit só

Die volromp vir ‘n altyd 30–voorkoms

Vir ekstra elegansie, dra saam met ’n nekstrikbloes.

Swart-en-wit volromp met blompatroon van katoenmengelstof
R279,95

KELSO CAREER @ EDGARS
GrootteS 8 – 18

WENK
Hierdie rompsnit is ideaal om breë heupe te versteek.

Vir ‘n altyd 30-voorkoms, dra dít saam met jou volromp

  

Pienk ooptoonhak Swart handsak Pienk oorbelle Groen oopknooptrui Wit bloes
Pienk
ooptoonhak
van  sweedsleer
R799, Luella
Swarthandsak
van kunsleer
R199,95, Edgars
Pienk oorbelle met
Swarovskikristalle
R399, Miglio
Groen oopknooptrui
R520, Mungo & Jemima
grootte S
Wit bloes van
katoenmengelstof
Met Strik-detail
R599, Mango
grootteS S –L