sr0908hiprz
Dra dit só

‘n Kort rokkie saam met jou motorfietsstyl-leerbaadjie

Swart-en-bruin gebreide rok (foto bo)
R499,95

Rage
Groottes S – XL

JOU MOTORFIETSSTYL-LEERBAADJIE

Swart motorfietsbaadjie (R475), TRUWORTHS

Swart motorfietsbaadtjie van kunsleer
R475

TRUWORTHS
Groottes 30 – 42

Wenk:
Vir ‘n Rocker-voorkoms: ‘n T-hemp, swart noupypbroek en baie juweliersware

Vir ‘n Altyd ‘Hip’ voorkoms, dra dit saam jou motorfietsbaadjie

 
Oorbelle van nikkelvrye metal(R99), SMAC@YDE Groen kolle-serp(R180),Lulu Belle Bottelgroen sykouse(R45),Sheer Ladderless Grys enkelstewel(R999),Zoom

Oorbelle van nikkelvrye metal
R99

SMAC @ YDE

Groen kolle-serp
R180

Lulu Belle

Bottelgroen ondeursigte sykouse
R45
Sheer Ladderless

Grys enkelstewel
R999

Zoom