Dra dit só

Dag-tot-aand-rok

Dra jou rok bedags saam met neutrale kleure. Sien Februarie 2010 se modestorie oor kantoorstyle.

Vir die aand gee jy woema aan jou voorkoms met ‘n kleurryke handsak, maar hou die res van die bykomstighede eenvoudig in goud en swart.

Syrok (R2 870), KLûK CGDT

Groen-en-turkoois syrok
R2 870
KLûK CGDT
Groottes: op aanvraag

Bykomstighede vir die aand

Kleurvolle handsak (R499), Nine West Ooptoonhak van satyn (R339), Zoom Goue ring (R160), Tessa Design
Kleurryke handsak
met kettinghandvatsel
R499
Nine West
Swart ooptoonhak
van satyn

R339
Zoom
Oorgeblaasde goue
ring met swart stene

R160
Tessa Design