Dra dit só

Die eenskouer-top vir ‘n altyd 30-voorkoms

Modieus op kantoor – voeg die eenskouer-top by ’n A-lyn-romp en rondetoon-hakskoene.

Pers eenskouer-top van satyn met val-detail
R230
FOSCHINI
Groottes: 8 – 14

WENK:
Die halslyn is die fokuspunt – dra oorbelle, ringe of armbande hierby

Vir ‘n altyd 30-voorkoms, dra dít saam met jou eenskouer-top

 

Glinster-beige palmhandsak
van leer
R1 099,95

GUESS
Kry jou armband saam
met Oktober 2009 uitgawe van
SARIE. Versamel almal en dra
saam – dís nou mode
Beige-en-grys
rondetoonhakskoene
van kuns-slangvel
R199,95
EDGARS
Steenkleurige
A-lyn-romp met belt
R220
MILADYS