Dra dit só

Kies helderkleurige bykomstighede saam met jou eenskouer-top

Kleurryke geweefde armband
R199

ACCESSORIZE

Vir ‘n altyd hip-voorkoms, dra dít saam met jou eenskouer-top

 

Oranje armband met
roomkleurige stene
R119
ACCESSORIZE
Pers eenskouer-top van
satyn met val-detail
R230
FOSCHINI
groottes: 8 – 14 
Noupyp-jeans
R320
FOSCHINI
groottes: 6 – 16
Rooi leerhandsak
R2 500
JEKYLL & HIDE
Swartgladiatorhakskoene
van kuns-blinkleer
R240
RAGE