Dra dit só

Dra ‘n volromp saam met jou eenskouer-top

SWART VOLROMP VAN TULLE (foto bo)
R1 950

HIP HOP
groottes: 32 – 38

JOU EENSKOUER-TOP

Pers eenskouer-top van satyn met val-detail

Pers eenskouer-top
van satyn met val-detail
R230
FOSCHINI
groottes: 8 – 14

WENK:
As jy nie graag jou arms wys nie, dra ‘n fyn maasstoftop onder jou eenskouer-top.

Vir ‘n altyd klassiek-voorkoms, dra dít saam met jou eenskouer-top

 

Swarthakskoene
van kuns-blinkleer
met diamanté-detail
R380
SISSY BOY
Goue
horlosie
R2 299
DKNY @ AMERICAN
SWISS
Goudkleurige
ring met oranje
steen
R550

SLATE
Swart
driekwartmou-
maasstoftop
R250
SLICk
slegs grootte M