Dra dit só

Die klassieke baadjie – ‘n slim keuse vir die kantoor

Trek dit aan saam met vlootblou jeans vir ’n informeler gevoel of kombineer dit met ’n bypassende potloodromp om gesag af te dwing.

Steenkleurige wolbaadjie (R1 950), Carducci @ Stuttafords. Roomkleurige moulose top (R699), Guess. Vlootblou noupyp-jeans (R220), Identity. Bonkige piouter-armbande (R175 elk), Lulu Belle. Room-en-kameelkleurige balletstylskoene van leer (R1 095), Geox @ Spitz.

* Baadjie (foto): groottes 30 – 42  Top: XS – L  Jeans: 28 – 36