Dra dit só

Mode-item kry nuwe lewe

Ons almal onthou die dae toe jou ma jou forseer het om ’n polonek te dra. En dan voel jy vandag nog dis so klein bietjie outyds. Wel, die wiel het nou gedraai en dis een van dié winter se moet-hê-items. Koekerig gaan jy beslis nie lyk nie. Dit is ’n vuurwarm tendens wat oral op straat gesien word.

Kliek hier om te sien hoe bekendes dit dra

Modestorie van SARIE Mei 2016 uitgawe. FOTO: Justin Badenhorst van Supernova. Model: Kirstie Bennett van Ice

Modestorie van SARIE Mei 2016 uitgawe. FOTO: Justin Badenhorst van Supernova. Model: Kirstie Bennett van Ice

Jy kan jou polonek op veelsydige maniere stileer. Speel met dié heerlike item vir daardie laag-op-laag-voorkoms. Om ’n uitrusting modern te hou koop ’n polonek in die seisoen se modekleure van herfsskakerings. Maar as jou voorkoms meer klassiek is, dra liewer swart, wit of grys.

Hier volg ’n paar moderne maniere hoe om jou polonek te stileer:

1. Onder ’n rok – perfekte uitrusting as jy groot borste het :

uitrusting 1 - polonek

 

Die moet-hê-handsak vir herfs 2016

2. Oor ’n midiromp

Uitrusting 2 / polonek

3. Saam met uitklok-jeans

Uitruting 4- po0lonek

4. Saam met ’n culotte 

uitrusting 4 - polonek

Koop die boonste uitrustings hier:

Hoed

Hoed, Mr Price / mrp.com

Polonek

Polonek, Mango by spree.co.za

Kniehoogte-stewels

Stewels, Mango by spree.co.za

Hemprok

Hemprok, Country Road by Woolworths

Skouersak

Skouersak, Mango by spree.co.za

Polonek

Polonek, H&M

Midiromp

Midi-romp, Mr Price/mrp.com

Hakskoene

Hakskoene, Kurt Geiger by Spitz

Palmsak

Palmsak, H&M

Oorbelle

Oorbelle, Woolworths

Polonek

Polonek, Woolworths

Uitklokjeans

Jeans, H&M

Kunspels-gilet

Gilet, H&M

Hoed

Hoed, Style Republic by spree.co.za

Hakskoene

Hakskoene, Kurt Geiger by Spitz

Palmsak

Palmsak, Woolworths

Polonek

Polonek, Edit by spree.co.za

Mantel

Mantel, Country Road by Woolworths

Enkelstewels

Stewel, Kurt Geiger by Spitz

Culotte

Zara

Oorbelle

Luiperdvel-beursie

Luiperdvel beursie, Witchery by Woolworths